Sport by Laerskool Panorama

By Laerskool Panorama het ons 'n wye verskeidenheid Sportsoorte wat aangebied word. Ons moedig elke leerder aan om deel te neem aan een sport gedurende die somer en een sport gedurende die winter.

Verwys na die D6 (Communicator) vir nuutste sport datums.

Kliek hier vir ons Buitemuurse beleid (in Engels).

Leerders kan kies om deel te neem aan een of meer uit die onderstaande sportsoorte:

Tennis (Somer)

Krieket & Mini-Krieket (Somer)

Swem (Somer)

Rugby (Winter)

Netbal (Winter)

Hokkie (Winter)

Atletiek