Laerskool Panorama

GELOOF & KENNIS

LAERSKOOL PANORAMA

Welkom By Laerskool Panorama

"Ons is daartoe verbind om ons opvoedkundige missie te vervul deur n waardegedrewe etos te handhaaf wat die kulturele waardes van ons gemeenskap weerspieël. Ons doel is om elke leerder te koester in die ontdekking en verwesenliking van hul volle potensiaal".

Ons Trotse Borge