Leerderondersteuning
Panorama Primary has established an Educator Support Team (EST) to support the educators, in assisting with identifying pupils with special educational needs. The team is coordinated by a Remedial teacher, Mrs. Marietjie Marais and a team of two teachers per grade, an Educator in remedial speech, language and auditory perception (Mrs. Dalene Maree); two Occupational Therapists (Mrs Christelle Nel & Mrs Bettie Breytenbach) and an Educational Counselor (Mrs Ilse Louw).
Hulpverlening aan leerders met spesiale onderwysbehoeftes sal soos volg geskied:
Alle Gr. R en 1 leerders sal gedurende skoolure gratis remediëring by Marietjie Marais ontvang.
Alle Gr. 2 - 7 leerders met uitvalle sal deur die leerkragte op die Leerder Ondersteuningspan gehelp word.
Indien individuele hulp of meer gespesialiseerde onderrig verlang word, sal die remediërende onderwyser hulp verleen. Spraak- en arbeidsterapie word vanaf Gr. R gedurende skoolure deur privaat spesialiste aangebied.
Die ondersteuningspan sal ook leeders vir psigometriese toetsing en spesiale- en / of vaardigheidskole kan verwys.